Maybe had one too many
Miskien dalk een bietjie te veel gehad
Granted it's still early but it's long after twelve
Gedog dis nog vroeg maar dis lank na twaalf
The wine tastes bitter and the smoke hangs low
Die wyn smaak bitter en die rook hang laag
So how did we get so old
Hoe't ons dan nou so oud geraak You wonder where the time is going with us now
Jy wonder waar die tyd nou met ons gaan
Dreams fall high from the stars - middle class career
Drome val hoog uit die sterre - middelklas loopbaan
We have now made it this far
Ons het dit dan nou so ver gemaak
Every door we try another dead end
Elke deur wat ons probeer nog ‘n doodloopstraatand now
En nou
We long for people we've lost along the way
Verlang ons na mense wat ons verloor het langs die pad
The world will probably also forget that we were here
Die wereld sal seker ook vergeet dat ons hier wasAnd we are drunkenly sad
En ons is dronkverdriet
Sometime in the early morning hours
Erens in die vroegoggend uur
And the wine cuts so deep
En die wyn krap so diep
cl your secrets written on the wall
cl jou geheime uitgeskryf teen die muurWe are drunkenly sad
Ons is dronkverdriet
Longing for someone you love now
Verlang nou na iemand wat jy lief
And the wine cuts so deep
En die wyn krap so diep
We are drunkenly sad
Ons is dronkverdriet
Drunken sadness
DronkverdrietSo only one more Laurika Rauch record is playing
So speel nog net een Laurika Rauch plaat
Or the theme song from Jurassic Park
Of die temalied van Jurassic Park
Had to quit smoking but it's 10 years too late
Moes ophou rook maar dis al 10 jaar laat
One day these will be the good old days too
Eendag is hierdie ook die goeie ou daeWe are talking about Heaven and whether it exists
Ons praat oor die Hemel en of dit bestaan
Who knows what will happen if we die now
Wie weet wat gebeur as ons nou dood gaan
Should have been back a long time ago but it's too late
Moes lankal terug wees maar dis klaar te laat
Back to bed when the world wakes up again
Terug in die bed as die wêreld weer wakker raakand now
En nou
Do you long for Jeffreys Bay and when your father was still here
Verlang jy na Jeffreysbaai en toe jou pa nog hier was
I'm sure he knows we're all on our way there
Ek's seker hy weet ons is maar almal soontoe oppadAnd we are drunkenly sad
En ons is dronkverdriet
Sometime in the early morning hours
Erens in die vroegoggend uur
And the wine cuts so deep
En die wyn krap so diep
cl your secrets written on the wall
cl jou geheime uitgeskryf teen die muurWe are drunkenly sad
Ons is dronkverdriet
Longing for someone you love now
Verlang nou na iemand wat jy lief
And the wine cuts so deep
En die wyn krap so diep
We are drunkenly sad
Ons is dronkverdriet
Drunken sadness
DronkverdrietDo you long for Jeffreys Bay and when your father was still here
Verlang jy na Jeffreysbaai en toe jou pa nog hier was
I'm sure he knows we're all on our way there
Ek's seker hy weet ons is maar almal soontoe oppadAnd we are drunkenly sad
En ons is dronkverdriet
Sometime in the early morning hours
Erens in die vroegoggend uur
And the wine cuts so deep
En die wyn krap so diep
cl your secrets written on the wall
cl jou geheime uitgeskryf teen die muurWe are drunkenly sad
Ons is dronkverdriet
Longing for someone you love now
Verlang nou na iemand wat jy lief
And the wine cuts so deep
En die wyn krap so diep
We are drunkenly sad
Ons is dronkverdriet
Drunken sadness
Dronkverdriet