FIXTURESNo upcoming fixtures — check back soon.
FORUM / MIKES GRIPES /  Iets Snaaks vir die Week

Iets Snaaks vir die Week

Started by clevermike0 REPLIES464 VIEWS· 20 Feb 2023, 10:01
SHAREXFACEBOOKWHATSAPPTELEGRAMREDDITLINKEDIN
CL
clevermikeCoach57,555 posts
20 Feb 2023, 10:01
#1
20 Feb 2023, 10:01#1

In the 1950's and 1960's there were a huge number of games and competitions on the Durban Beachfront during holiday seasons so a wag came up with the following rhyme:-

Alma de Waal walks around for fun

wen kan sy nie, maar so waar as vet...
die poepol wat sy het die kan ek jou sweer
is die mooiste wat enige man kan begeer!


Ouma van Schoor het 'n gat soos 'n beer

met 'n vrat in die middel om die poep te beheer
en rondom die vrat in 'n bolla gedraai
die fynste haartjies om die hol te verfraai.


 Die skeidsregter kom en gaan staan voor die bord

Hy verduidelik die reëls van die wedstryd in kort
Die wenner ontvang behalwe 'n bier
'n oulike piepot met robyne versier!


Voor in die koor is Annelie Hennop
met 'n wille seremonie gaan staan sy op haar kop
Sy hik, en sy druk so al wat sy kan...
Maar sy kak en word uit die wedstryd verban!


Die volgende antie is Dottie de Wet
Sy lyk na iemand wat die "gasvryheid" het.
Sy buk en dit lyk of sy weet wat sy doen....
en daar waai die dak van die hoofpawiljoen!


Toe San de Swart poep het die ander geweet
Geeneen van hulle kon dieselfde ding kweek.
Dis weke se eet aan knoffel en ui, 

spinasie en blomkool, dit sal ek nie stry!


Die mense deins terug vir die vreeslike stank
maar staan tog verbaas vir die lieflike klank!
Die poep sing so melodies tieng, lieng, lieng, lieng.
Mooi op die wysie van " God save the Queen!".


Sorry this sis not available in English - but try a translator service - it may help.   Enjoy anyway.   

— END OF THREAD —

More from Mikes Gripes