clevermike
Status:
Hall Of Fame
Posts: 9453
RE: The most disappointing players of the season thus far
March 02, 2014, 07:27:06
Dof Doos
He only makes the team because Plisson is not always available. How dof can a doos get?
Luister jou stupid kontklont, jy is so behep met my dat jy nie die kak uit jou oe kan uitvee nie. Lees hierdie pos bokant myne:
cwvdmerwe
Status:
Orange peeler
Posts: 49
RE: The most disappointing players of the season thus far
March 01, 2014, 14:20:24
"...the fact that Morne Steyn is too poor to make the Stade Francais starting line-up ahead of a rookie - says a lot as well"
Skuus, Ek't nie mooi gehoor nie....
Stade Français: 15 Richard Kingi, 14 Julien Arias, 13 Paul Williams, 12 Jonathan Danty, 11 Digby Ioane,
10 Morné Steyn,
9 Jérôme Fillol, 8 David Lyons, 7 Sylvain Nicolas, 6 Antoine Burban, 5
Gerhard Mostert, 4 Alexandre Flanquart, 3 Rabah Slimani, 2 Remi
Bonfils, 1 Sakaria Taulafo,
Replacements: 16 Michael van Vuuren, 17 Hendrik van der Merwe, 18 Pascal Papé, 19 Nicolas Garrault, 20 Julien Dupuy,
21 Jules Plisson, 22 Geoffrey Doumayrou, 23 David Attoub.
En
toe Plisson opkom in die 65ste minuut, toe haal hulle die nr. 15 af en
skuif Steyn na 15, omdat hulle hom nie van die veld af wil hê nie...
En
kyk sommer hoe die agterlyn wat laas jaar die meeste driee gedruk het
nou skielik die jaar sukkel... Al probeer dink hoekom Serfontein en
Engelbrecht skielik so swak geword het?
Jy sal sien dat Morne Steyn die laaste wedstryd negin het en dat Plisson op die bank was. Verstaan jy dit nie jou onnosel donnerse poepol. As Plisson nie beskikbaar was nie, wat die hel maak hy dan op die bank. Gaan jy nou erken dat jy weereens verkeerd was of gaan jy weer met een of ander lafhartige kak storie vorendag kom, soos wat jy gewoonlik doen. Sal my nie verbaas nie,want jy het mos nie die "guts" om te reken wanneer jy verk eerd was nie. Jy sluip eerder soos 'n lafaard stert tussen die bene weg.