FIXTURESNo upcoming fixtures — check back soon.
FORUM / RUGBY /  Vertel ons nou fokken mooi asseblief...

Vertel ons nou fokken mooi asseblief...

Started by cwvdmerwe4 REPLIES523 VIEWS· 04 Dec 2013, 20:48
SHAREXFACEBOOKWHATSAPPTELEGRAMREDDITLINKEDIN
CW
cwvdmerweRookie50 posts
04 Dec 2013, 20:48
#1
04 Dec 2013, 20:48#1
Almal wat so uitfreak oor Lambie as hierdie god op losskakel. Wat het hy nou eintlik gedoen tee Wallis en teen Skotland van alle plekke om hom nou skielik die seker keuse te maak. Toe Morne van die veld af is teen Wallis, was die wedstryd reeds gewen, maar meer betekenisvol is die feit dat ons aanval toe skielik tot stilstand gekom het. Vir die res van die wedstryd was daar niks op die aanval nie. Verder in die tyd wat Lambie op was, het Wallis meer punte as ons gekry.

Teen Skotland was daar twee "turnover" driee en twee driee van losgemale af, maar daar was nie een drie van gestruktureerde agterspel nie.

So, wat maak Lambie so goed? Is dit sy haarstyl? Is dit oor hy 'n gesig soos 'n dogtertjie het? Of is dit maar net die draadtrek fantasiee van 'n paar hangkas moffies?


BE
Beeno1Captain40,032 posts
04 Dec 2013, 20:55
#2
04 Dec 2013, 20:55#2
 oak ek dink dit is seker sy haarstyl al die moffies hou van sy haarstly.
Hope that satisfies Van! 

sharkbok
sharkbokCaptain23,297 posts
04 Dec 2013, 21:54
#3
04 Dec 2013, 21:54#3
 Ek Dink dat Lambie and Morne is ge shit. 
Bring Goosen and Tim Swiel into the Bok match day team for the Boks and get rid of both Morne and Bambie.
I want to see some running rugby and a functional backline.
Lambie is a decent individual runner, but cant get his backline running.
Morne is decent (sometimes) at getting his backline running, but cant run.
Goosen is great at both, so is Tim Swiel. 
Apart from Goosen being injured and Tim Swiel being so inexperienced, given some chances they would destroy Borne and Bamie.
I want Tim Swiel to be capped next year for the Boks. I am sure he will take his chances at SuperXV level when the Sharks win next year.
The Sharks will fokken moer almal with the current squad

CL
clevermikeCoach57,555 posts
04 Dec 2013, 22:41
#4
04 Dec 2013, 22:41#4

cw


Niemand dink dat Lambie soos jy dit stel 'n god is nie.   Miemand dink Morne Steyn is een nie.


Ons het vir jare gesien wat Morne kan doen en nie kan doen nie.   Jy beweer dat toe Morne die veld verlaat het was die Wallis wedstryd reeds gewen en dat ons aanval skielik tot stilstand gekom het.   Dit beteken dat jy dink dat Morne 'n wesenlike bydrae tot aanvalle gelewer het.   Daar is geen bewyse hoegenaamd dat hy van enige hulp was in die dries wat gedruk is - die antwoord is nee - sy aandeel was niks nie.   Sy enigste aandeel was om 'n strafskop oor te skop en om twee dries te versewe.


Vir die res was die agterlyn dood - die enigste bydraes was van Le Roux en De Villiers,   Die groot problem was Fourie - hy het geen bydrae rgelewer to aanvallende rugby nie.


Morne is 'n losskakel wat slegs een bydrae tot die span lewer - naamlik skoppe na die pale.   Vir die res is hy 'n swak verdediger en 'n swak skakel met die agterlyn.   Ek verwag veel meer van 'n losskakel as wat Morne lewer.   Dit is om daardie rede dat ek voel dat 'n verandering nodig is.  


In die geheel is da ar verskeie kandidate - Lambie is slegs een van hulle.   Dit is nie nodig om vuil aanmmerkings oor Lambie en lede van hierdie forum te maak nie.     



 

   

CA
canrugbyClub Pro640 posts
04 Dec 2013, 23:29
#5
04 Dec 2013, 23:29#5
Je ne parle pas afrikaans...

Fokken sounds bad though.


— END OF THREAD —

More from Rugby

More news