DBDbDraad
Captain26,388 posts
DBDbDraadCaptain26,388 posts
24 Apr 2015, 17:28#41
Come to think of it. Both James Small and Breytie were better than Chester. Chester had a good run, but from where I'm standing BP & JS added much more to the boks. James was a great competitor and gave everything. One of my fav Boks.
OMOwen Meany
Rookie57 posts
24 Apr 2015, 17:35#42
Daar is te veel driee teen James Small gedruk Draad. Hy het altyd ingekom op die verdediging en selde vir sy man gegaan.
OMOwen Meany
Rookie57 posts
24 Apr 2015, 17:37#43
Op hierdie stadium is PSDT nog net goed met beserings. Jy kan hom nie in dieselfde asem as Danie noem nie. Hy het verlede jaar amper niks rugby gespeel nie en hierdie jaar drie wedstryde voor hy beseer is. Laat die man Vodacom rugby gaan speel tot hy bietjie sterker is.
DBDbDraad
Captain26,388 posts
DBDbDraadCaptain26,388 posts
24 Apr 2015, 17:44#44
Dit mag so wees Owen, hy het in my studente dae gespeel, so meskien onthou ek verkeerd. Ek kan egter een wedstryd onthou in Australië. Dit het gelyk of die bokke wou gaan lê, maar Small was orals en het steeds sy hart uit gespeel. Ek dink dit was die wedstryd waar die Ozzies beweer het hy was gerook. As dit waar was behoort dagga verpligtend in plaas van verbode te wees.